Registreer Koop Nou Meer oor die kursus Juffrou Gerna se passie om kinders te leer lees, is die dryfkrag agter hierdie kursus. Sy het meer as 50 jaar ondervinding as onderwyseres waar sy letterlik duisende kinders met die klank-metode en haar unieke storie ‘n liefde vir lees gegee het. Leesklasse saam met Juffrou Gerna